Modulekode | ODL 787 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Telematies Gevorderde prakties in die hantering van gehoorgestremde kliënte as deel van die Departementele Gehoorapparaatprogram. Onderhoudvoering en die oudiometriese evaluering van gehoorgestremde kliënte. Die maak van oorafdrukke en oorstukke. Die seleksie van toepaslike gehoorapparate vir individuele kliënte, asook die instelling daarvan. Die meting van die elektro-akoestiese eienskappe van gehoorapparate. Werklike oormetings. Gehoorapparaat-aanpassingsprogramme vir kliënte. Samewerking met ander professionele persone. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 32 praktiese sessies |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Spraak-Taalpatologie en Oudiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App